dinsdag, juli 26, 2005

Oud Sa Vlag

Die rede hoekom ek die Oud Sa Vlag sit by meeste van my blog's is oordat ek voel vir die eerste keer in ons land se geskiedenis kan die vlag rerig ware meening he vir almal in apartheid jare wou ons liewers die britse flag laat weg val en met voller regte.

Maar nou dat ons land 'n nuwe komunistiese vlag het kan alle Boere , Afrikaners, en Eneglse afrikaners, Saam kom om die oud vlag die bind ons saam deur elke volks groep se staate te wys as ook om ons saam te bind in ons Suid Afrikaanse bloed deur die Oranje,blanje,blou.

Dus dink ek sterk dis tyd dat die boere begin t-shirts dra wat ons vryheids vlag as te wel ook die oud sa vlag op het en sulke goed op hul karre sit en hul huise ons moet meer publiek maak ons dors vir 'n Volkstaat. en ter selfde tyd moet ons wys dat ons saam staan met die ander groepe wat ook soek nou vir reg tot hul eie vryheid soos die zulu nasie die englse boere en die griekwas.

So tot later
Boere Groete
Boerkrag

Gelug makro

Wel ek is bly die skool en skool raad het aangehou om te veg vir afrikaans en dat vir eens het die nuwe wets gewing reg laat geskied. Mag ander skools ook nou vir hul taal reg staan en veg.

God seen

Boerkrag

woensdag, juli 13, 2005

Kyk hoe skrik ons...Ja reg...


Hier onder volg 'n nuus berig van die sabc webwerf af ek het ongelukig te min tyd om dit oortevertaal. Maar laat ek net se ek hoop die Mpho bliksem besef dat om te toi - toi in die middel van soweto is lekker en mag hom dalk soos 'n man laat voel maar sukkel met 'n afrikaaner se kinders se veiligheid en die hel gaan oor hom losgelaat word....

Of te minste hoop ek so want in my Pa se dag sy so ou nie binne honderd tree van die skool kon kom nie.... Mag ons nog steeds so voel oor ons kinders en hul veiligheid. Word wakker Volk.

BoerKrag


Cosas to protest against ‘reactionary’ WC schoolJuly 13, 2005, 06:15
The Congress of SA Students (Cosas) is to embark on mass action when schools reopen next Tuesday, July 19, in protest against a court ruling in favour of a Western Cape school that refuses to enrol English-speakers. Mpho Sesedinyane, Cosas' secretary general, says Cosas will invade the school in Kuils River, which he has branded as reactionary. Mikro Primary School won a high court case against provincial education authorities to keep on teaching in Afrikaans. Sesedinyane has threatened to make the Western Cape ungovernable, unless the school changes its language policy.

maandag, juli 11, 2005

Makro Skool

So die Anc diktatorskap hou die arme marko skool aan 'n dun lyn nes die moroon wat moet besluit oor of pretoria sy naam gaan hou of nie. Een ding in die pretoria storie is dat ek sien daar is nou 'n poging vir alle besighede en huise in die stad om al hul staats gelde soos land tax ect. en income tax in een groot rekening in te betaal en dan die Pretoria stads raad hostage te hou daar mee om te se dat sien die mense wat julle selarise betaal will nie 'n swart stad naam he nie... ek dink dis 'n slim plan en moet gevolg word ons sal maar moet stil sit en kyk wat kom daarvan.

Boerkrag

Pretoria


Ons laaste Hoofstad van mening veloor sy naam en wat doen die volk ? Hou 'n betooging wat moet stop gesit word om rugby te gaan kyk. Ek was bly dat so baie Boere uit gekom het en optog gehou het.

Maar rerig mense meen Pretoria se naam en geskiedenis so min vir julle dat 'n bledie rugby game hoer telling het as julle betoog aksie ? Sien julle nie dat al wat gebeur met die rugby is die anc lag die hardste, Julle Boere spandeer geld vir kaartjies en vir rugby kleure ens, wie dink jy besit die spane deesdae ?

Ons as Volk het so ver weg gedwaal van ons oorkoms dat dit mens moet siek maak. Skrik wakker Volk staan saam en help mekaar hou op om die blou bulle te ondersteun of the loins of die stormers. As dit rerig gaan oor die game vir julle stig 'n Volks eie span wat teen ander lande kan speel spandeer liewer julle geld op so span as om die anc spul nog ryker te maak teen koste van ons vryheid.

Volk dis tyd dat ons honger raak honger vir ons eie land en eie regeering.

Boere Groete
Boerkrag

zaterdag, juli 09, 2005

Korupte SA polisie en Regering


Daar was weer nuus berigte van gewapende "gangs" wat nou winkels en winkels sentrums beroof in vroee oggend ure. Niks nuuts daar nie behalwe mens moet kyk na die wapens wat genoem word die groep van twintig swart mans het die plek beroof met AK-47 , R1,R4.
R5 gewere.

In dit moet mens erken dat die Sa regering en regering instansies verskaf hierdie bendes met wapens want al die R klas assualt rifels is weermag en poliesie mag wapens. Plus ons almal weet die ak-47 is 'n oud anc mk wapen.

Dus op sulke oope en blatante korupsie van die ANC regering en hul beskermings magte moet ons as Boere erken dit sal meer as net dom maar selfs onverskilig wees vir ons om enige van ons wapens in te handig.

Die nuwe Anc vuurwapen wete is niks anders as hul pogins om die boere mense en alle ander mense wat teen hulle staan te ontwapen.

Dit gese moet ons nader staan en kyk vir wat doen enige regering so iets anders as hulle maak reg vir oorlog of in hulle oe, vir 'n massacre teenoor die Boere Volk.

Dus Boere Krygers staan vas moenie julle wapens oorhandig nie in teen deel dis nou tyd om meer te kry en om julle kinders en vrouens te leer hoe om hulle te hanteer. Dis nou tyd om weer naweeke te gaan kamp om julle self te leer hoe om te oorleef in die wildernes.

Wees waaksaam want die vyand kom werklik in die nag. Maak seker julle en ander Families in julle buurte het klaar buurt beskermings aksie planne in die pyplyn sodat wanneer die "nag van lang messe" wel kom julle nie onverwags gevang word en dan soos 'n hoender sonder kop wil rond hardloop nie.

Boere Groete

Boerkrag

Welkom by die Vaderland

Wel kom spandeer tyd saam met my en van my vriende en mede Boere op die blog waar ons saam kan klets en voorentoe begin stap tot 'n onafhanklike Boere nasie.

Byt maar net vas saam met my vir die begin hier ek is nuut tot die blog storie maar belowe hoe langer die blog hardloop hoe meer sal julle hom geniet.

Boere Groete
Boerkrag