zaterdag, juli 09, 2005

Welkom by die Vaderland

Wel kom spandeer tyd saam met my en van my vriende en mede Boere op die blog waar ons saam kan klets en voorentoe begin stap tot 'n onafhanklike Boere nasie.

Byt maar net vas saam met my vir die begin hier ek is nuut tot die blog storie maar belowe hoe langer die blog hardloop hoe meer sal julle hom geniet.

Boere Groete
Boerkrag