zaterdag, januari 28, 2006

Lang Stilte

Vergewe my ek het maande laas iets op die blog neer gesit.. Ongelukig is dinge so mal by die werk ek sit en werk 80 uure per week vir 'n paar maande en dan moet ek nog buss travels ook daar in pas. Maar ek bly nuus lees en as enige iemand iets sien wat op die blog moet kom epos dit aan my of anders word deel van ons skrywers en begin goed hier neerle.


EEN DING OM VOOR UIT TE KYK OP DIE 4 MAART 2006 GAAN DAAR 'N VROUE MARS WEES IN PRETORIA OM AAN TE DRING OP ONS BOERE STAAT. MAG GOD HUL SEEN EN MAG DAAR 'N HONDERD DUISEND BOERE OP DAAG OM TE MARS.

BOERE GROETE
Boerkrag