maandag, juli 11, 2005

Makro Skool

So die Anc diktatorskap hou die arme marko skool aan 'n dun lyn nes die moroon wat moet besluit oor of pretoria sy naam gaan hou of nie. Een ding in die pretoria storie is dat ek sien daar is nou 'n poging vir alle besighede en huise in die stad om al hul staats gelde soos land tax ect. en income tax in een groot rekening in te betaal en dan die Pretoria stads raad hostage te hou daar mee om te se dat sien die mense wat julle selarise betaal will nie 'n swart stad naam he nie... ek dink dis 'n slim plan en moet gevolg word ons sal maar moet stil sit en kyk wat kom daarvan.

Boerkrag