zaterdag, juli 09, 2005

Korupte SA polisie en Regering


Daar was weer nuus berigte van gewapende "gangs" wat nou winkels en winkels sentrums beroof in vroee oggend ure. Niks nuuts daar nie behalwe mens moet kyk na die wapens wat genoem word die groep van twintig swart mans het die plek beroof met AK-47 , R1,R4.
R5 gewere.

In dit moet mens erken dat die Sa regering en regering instansies verskaf hierdie bendes met wapens want al die R klas assualt rifels is weermag en poliesie mag wapens. Plus ons almal weet die ak-47 is 'n oud anc mk wapen.

Dus op sulke oope en blatante korupsie van die ANC regering en hul beskermings magte moet ons as Boere erken dit sal meer as net dom maar selfs onverskilig wees vir ons om enige van ons wapens in te handig.

Die nuwe Anc vuurwapen wete is niks anders as hul pogins om die boere mense en alle ander mense wat teen hulle staan te ontwapen.

Dit gese moet ons nader staan en kyk vir wat doen enige regering so iets anders as hulle maak reg vir oorlog of in hulle oe, vir 'n massacre teenoor die Boere Volk.

Dus Boere Krygers staan vas moenie julle wapens oorhandig nie in teen deel dis nou tyd om meer te kry en om julle kinders en vrouens te leer hoe om hulle te hanteer. Dis nou tyd om weer naweeke te gaan kamp om julle self te leer hoe om te oorleef in die wildernes.

Wees waaksaam want die vyand kom werklik in die nag. Maak seker julle en ander Families in julle buurte het klaar buurt beskermings aksie planne in die pyplyn sodat wanneer die "nag van lang messe" wel kom julle nie onverwags gevang word en dan soos 'n hoender sonder kop wil rond hardloop nie.

Boere Groete

Boerkrag