maandag, juli 11, 2005

Pretoria


Ons laaste Hoofstad van mening veloor sy naam en wat doen die volk ? Hou 'n betooging wat moet stop gesit word om rugby te gaan kyk. Ek was bly dat so baie Boere uit gekom het en optog gehou het.

Maar rerig mense meen Pretoria se naam en geskiedenis so min vir julle dat 'n bledie rugby game hoer telling het as julle betoog aksie ? Sien julle nie dat al wat gebeur met die rugby is die anc lag die hardste, Julle Boere spandeer geld vir kaartjies en vir rugby kleure ens, wie dink jy besit die spane deesdae ?

Ons as Volk het so ver weg gedwaal van ons oorkoms dat dit mens moet siek maak. Skrik wakker Volk staan saam en help mekaar hou op om die blou bulle te ondersteun of the loins of die stormers. As dit rerig gaan oor die game vir julle stig 'n Volks eie span wat teen ander lande kan speel spandeer liewer julle geld op so span as om die anc spul nog ryker te maak teen koste van ons vryheid.

Volk dis tyd dat ons honger raak honger vir ons eie land en eie regeering.

Boere Groete
Boerkrag