dinsdag, juli 26, 2005

Gelug makro

Wel ek is bly die skool en skool raad het aangehou om te veg vir afrikaans en dat vir eens het die nuwe wets gewing reg laat geskied. Mag ander skools ook nou vir hul taal reg staan en veg.

God seen

Boerkrag