vrijdag, augustus 19, 2005

Welkom heet


Ek wil graag welkom heet aan 'n paar nuwe lede wat aangesluit en hopelik ook sal saam blog. Hoe meer steme ons uit sit hoe grooter is die kans dat die Kominuste wat ons land nou regeer ons kan hoor. Nie dat ek dink hulle nou hul regering sal ontbind oor enige iets wat ons hier sal skryf nie.

Maar jy weet darem dat een of ander anc appy sal die goed lees en dalk twee keer dink.