zondag, december 09, 2007

Gelofte Dag 2007

Dag, Boere

Hierdie Blog gaan uit na al ons Boere wat in die buite land woon op die oomblik. Mens moet nooit vergeet om te staan by die gelofte wat ons voor Vaders gemaak het aan God nie. Dus moet ons hierdie sondag weer die 16 December as 'n heilige Boere dag behandel.

Ek gaan voorstel dat almal in die buite land, wakker wees teen 12 na middag in SA tyd. vir mense of die Wes Kus van Amerika is dit 2am saterdag aand. As ons almal saam kan staan in Gebed met die res van die Volk, en weer ons Gelofte aan God gee. Vir Hom vra om saam met ons te staan in die tyd van nood.

So kom waar ook al in die wereld jy jouself bevind, maak seker jy wy die 16 aan God toe en dat ons almal saam bid met die volk om 12 uur in die middag SA tyd.

Die van julle wat in SA woon maak seker julle ondesteun die Gelofte dag Herdenkings wat plaas vind in jou Dorp of Stad.

Die wat kan gaan na die Voortrekker of Bloed Revier monument toe. Ek sal wat gee om daar te kan wees.

Boere Groete

Boerkrag