zaterdag, november 04, 2006

1916 - 2006


Vandag is 'n baie stil en hartseer dag vir my. My President is oorlede. Die laaste waare leier van Suid Afrika het in sy slaap op ouderdom 90 gesterf. P.W Botha was die eerste en eenigste President van die Rubepliek van Suid Afrika gewees. Selfs in sy laaste paar jaar op die aarde het hy nog steeds om gegee vir sy volk en nasie.

Al die nuus berigte op die oomblik word aangebied met die informasie dat die leier wat nooit wou in gee teen sy oud modiese metodes en regeering styl is dood. Maar dis nie dat PW nie wou verander nie en ook nie dat hy nie kon sien hoe of waar om dit te doen nie, dis net dat PW self het gese hy sal nie die Afrikaanse volk veraai en uit verkoop aan die vyand nie. PW het gese as ons sommer net semier als oorgee aan die swart masse sal die land verbrokel en hulle sal ons uit moor en steel. Hy het in die mid tagtigs profeties gese wat sal gebeur as ons die swartes 'n los hand gee in die land.

Als wat hy gevrees het, het gebeur. Dis hoekom hy wou stadig met beskeriming maatsreels in plek die verandering wou om bring. Maar hy was veraai deur Pik Botha en FW De Klerk het in sy beurt ons hele nasie en voor en nageslag veraai.

President PW Botha ek gaan jou mis en sal verewig trots wees op jou die laaste leier wat bereid was om te staan vir wat reg was vir die Volk.

Rus in vrede ou krokedil, mag jy nou jou Gods beloning kry.

Boerkrag